|
Gratis Internet Dienste aan Telers |
Skakel die kantoor vir u wagwoord (wat maklik met behulp van die rekenaar na u eie keuse wagwoord verander kan word). Besoek www.simmentaler.org of www.simbra.org. Kliek Lede Area en voltooi u lidnommer en wagwoord.
| 1. | Verander u lidmaatskap besonderhede (telefoon, faks, epos ens.): kliek op Modify my membership |
| details. Geriefliker as briewe skryf. | |
| 2. | Kliek Information en lees beskikbare funksies. |
| 3. | Voordat u ondervermelde opsies kies moet ‘n verslagformaat eers geskep word soos volg: |
|
Kliek (regs bo) Modify my report layouts en kies dan die velde onder Animal listing wat u benodig bv. Name (merk 1 in die blokkie), Birth date (2), Simdex (3), Star cow award (4), Pigment (5) ens. kliek dan Update. U verslag gaan nou hierdié velde lys totdat u dit weer verander. |
|
| 4. | Benodig u ‘n lys (soos onder Modify my report layouts saamgestel) met alle aktiewe vroulike diere: |
| kliek Animal enquiry en voltooi dan die volgende op die nuwe skerm: … | |
|
Ownership selection:
kies My ownership. |
|
| 5. | Watter ster koeie is in my besit? Besluit op lys formaat (Modify my report layouts) kies Animal |
| enquiry en dan … | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 6. | Lys van nageslag van ‘n sekere bul met die besonderhede wat u deur middel van Modify my report |
| layouts gekies het (bv. teelwaardes, pigment, geboortedatum ens.). Kies EBV enquiry en … | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 7. | Ek het ‘n bul met ‘n swak melk EBV maar baie ander goeie eienskappe en wil hom met koeie paar |
| wat goed in melk is: Stel lys op (met melk as een veld) en kies EBV enquiry | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 8. | Die keurder kom my besoek en ek benodig ‘n kraallys van ongekeurde diere in my besit: Deur |
| middel van Modify my report layouts word ‘n lys opgestel met bv. name (1), ident (2), birth date (3), sire (4), calv. ease direct (5), birth weight (6), 200-day weight (7). Gaan dan terug en kies Animal enquiry … | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 9. | Ek wil gaan skou en benodig ‘n lys van koeie met goeie Sim(bra)dekse: kies die velde wat u gelys |
| wil hê onder Modify my report layouts en kies Animal enquiry. | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 10. | Ek wil ‘n lys druk om my speengewigte aan te teken. Kies die velde wat u op die lys benodig |
| onder Modify my report layouts en kies Animal enquiry … | |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
|
| 11. | Het die Genootskap my geboortekennisgewings ontvang? Kies Animal enquiry ... |
|
Ownership selection:
kies My ownership |
By enige lys kan u links bo Show all EBVs en dan Show EBV acc kliek. Kies ook Show all entries links bo op webtuisblad.
Die Simmentaler Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika
2003 - 2007