|
Sim-Ooglidpigmentasie Kodes |
ELKE dier (ook uitskotdiere) moet met kodes 1, 2, of 3 geklassifiseer word (een vir elke oog) en as 1/3, 2/3/, 2/1, ens op die geboortekennis-gewing vorm aangeteken word. Punt ALLE kalwers of geen.
Kode
1 – Die grootste gedeelte van die ooglid is NIE gepigmenteer nie.
Kode 2 – Die grootste gedeelte van die ooglid IS gepigmenteer.
Kode 3 – Die grootste gedeelte rondom die oog is gebril.
Sien ooglidpigmentasie kodes in regterkant onderste hoek van elke skets.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Die Simmentaler Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika
2003 - 2007