|
A Kontak
die kantoor vir u wagwoord.
B Besoek
www.simmentaler.org
of
www.simbra.org
C Kliek op
LEDE AREA. By Username tik u lidnommer in, dan
u wagwoord by Password. Kliek dan op Download files (regs
bo).
Die
volgende leêrs sal gelys wees:
1
2005_BREED_GENETIC_TRENDS.PDF (Genetiese Tendense vir die ras)
2
SIBS_2005_intro_herd_report_pdf (‘n Verduideliking van die jaarlikse
Kuddeprofiel)
3
SIBS_2005_percentiles.pdf (Die Ras persentiele tabel)
4
123456_GROUPEBV.DAT (Jaarlikse kuddeprofiel-lêer vir HerdMaster,Unzipped)
5
123456_GROUPEBV.ZIP (Soos 4 maar gezip)
6
123456_group_repts.123456.pdf (U Kuddeprofiel en kudde se genetiese
tendens)
Om enige van die
bogenoemde lêers af te laai, bv. u Kuddeprofiel, volg die volgende stappe:
Kliek op die naam
van die lêer en kies of u dit wil oopmaak of op u rekenaar stoor. Indien u
dit wil oopmaak, kliek Open. Dit sal dan in Acrobat oopmaak en u kan
dit druk. Indien u die lêer wil stoor (wat ons aanbeveel), kliek Save
en selekteer dan ‘n directory op u rekenaar en kliek weer Save.
Indien u nie die Acrobat program op u rekenaar het nie, laai dit af van die
Simmentaler of Simbra webblad (op die tuisblad), of kontak die kantoor vir
‘n CD. |