ANMALU RUBY
AML 04 12
Uitsonderlike vroulike teelkoei met goeie breedte,
diepte en lengte. Sy is met groot sukses in die
spoelprogram gebruik. |
TOVERBERG
RAGEL AK 00 6
Uitstaande spoelkoei en moeder van die alombekende
Salerika Eksellent. Besonderse breedte, diepte en
lengte. Haar nageslag is top presteerders in
verskeie kuddes en op skoue. |
WEN 02 105
Wensim Selest |