Tussen 1967 - 1994 is meer as 70 diere ingevoer vanaf Duitsland & Oostenryk.  Met Fleckvieh as basis is Suid Afrikaanse tipe Simmentalers geteel.

Vrugbaarheid is nr. 1 seleksie kriteria by verre.  Dae tot kalwing teelwaardes sal binnekort geďmplimenteer word.  Ons strewe vir middel van die pad, goeie kwaliteit en loop vermoë, sterk ooglidpigmentasie met "teling in balans" teelwaardes (Breedplan):  gemiddelde geboortemassa, bo-gemiddelde 200 & 400 dae massa, gemiddelde volwasse massa.  Kalwingsgemak is behaal.  Die melk teelwaarde is gemiddeld tot bo-gemiddeld vir die ras.

Om Wisp-Will se persentiele te vergelyk met die res van die ras, kliek hier.

Ultrasoniese skandering is gedoen om karkas eienskappe te bepaal en teelwaardes te verkry.  Genestar DNA toetsing vir marmering, vleissagtheid & voerdoeltreffendheid is gedoen op stoetvaars. 

"In die volgende 10 jaar gaan DNA toetsing vir sekere eienskappe die belangrikse seleksie kriteria word.  Weeg en meting sal nogsteeds plaasvind.  Gekombineerde teelwaardes sal beskikbaar wees.  Visuele waardebepaling sal altyd belangrik bly."
  (Dr. R. Hunsley, 2008)

•  Volgende Wisp-Will Veiling  •

 
2 Augustus 2011
Wisp-Will & Gasverkopers

Grootste Simbra bulveiling in SA

110 Bulle (60 Simbra, 45 Simmentaler, 5 Brahman) asook
40 Verse (Simbra & Simmentaler)
Onder beskerming van die Genootskap

Vir meer inligting kontak Llewellyn Angus (082 805 5101) of Ian Currin (082 562 3212)
Akkommodasie: Kontak Llewellyn Angus

●  Kliek hier vir die veilingspamflet
●  Kliek hier vir die veilingskatalogus
   

   

Diere met die poensfaktor is voortdurend besig om toe te neem in ons kudde

 
   

>>  Kliek hier vir ons 2009 Teeldoelwitte  <<

Die toekennings en kampioenskappe wat ons gewen het oor die jare is te veel om te noem. 

   


Wisp-Will True 2   WC0710
Derek 3 seun, word gebruik

 


Wisp-Will Haven P  WC0572
Gekoop deur J Hattingh. Bar 5 oorsese regte

HET 3 KI SIMMENTALER BULLE GETEEL

 
QUICK LINKS
 
  •  Kliek hier vir ons veilingsuitslae
 
 

Maak gebruik van die S+ brand & handelsmerk op beide Simbra & Simmentaler bulle.  Die dier is dus goedgekeur, voldoen aan minimum teelwaarde vereistes en is geregistreer.

 

 


Wisp-Will Derek 3  WC 0078

Baie gebruik in kudde.  Het strukturele goeie diere geteel met gebalanseerde teelwaardes. 
$ leier

Wisp-Will Mandrake IV  WC 8961

2x bul van die jaar.  Bul wat 'n ongelooflike positiewe invloed op die kudde gehad het veral t.o.v vroulike diere

Voorbeelde van Mandrake dogters:

Wisp-Will Fiona
Kalwers in Kanada & Amerika
Wisp-Will Nolene
Goue Beker Wenner
F.W de Klerk, Llewellyn Angus, Allistor Patterson & Martin Seyfferdt, bekende beoordelaar
Wisp-Will Rona
 
 

   
 
2004 - 2009  © Wisp-Will Simmentaler & Simbra
Website designed, hosted & maintained by 123 Internet