TOEKENNINGS:

•  Nasionale Voermol Simdeks Kompetisie
     -
Afgelope 10 jaar in top 10
•  2007 Ruby Toekenning Wenner vir 40 Jaar se Teling
•  Pick 'n Pay, Landbouweekblad, Breedplan Kompetisie (2003 - 2007)
     -
Vorige wenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - Naaswenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - 2 keer Simmentaler Stoetteler van die Jaar
     - 2 keer wenner van "Beste Groep van 10 Koeie"
•  4 keer "10 van Top 200 Koeie" wenner
• 
5 keer wenner van "Elite Koeie Ster Toekennings"
• 
Het meer as 170 Ster Koeie oor 40 jaar geteel

SKOUE:

•  "Diploma Wêreld Simmentaler Federasie 2002" vir vertoon van diere by 3
    Wêreld Kongres Skoue

•  13 Nasionale en Reserwe Nasionale Kampioene
• 
3x "Standard Bank Simmentaler Bul van die Jaar" toekenning

Ons het geweldig afgeskaal met skoue hoofsaaklik omdat dit teelwaardes se akuraatheid negatief beïnvloed.

 

Wenner van die Suider Afrikaanse Stoetteler
van die Jaar Toekenning
 

 
 

   
 
2004 - 2009  © Wisp-Will Simmentaler & Simbra
Website designed, hosted & maintained by 123 Internet